Wen ’n matriekafskeidrok van House of Superior

129

HOUSE OF SUPERIOR CLOTHING streef daarna om ’n vrou só aan te trek dat sy die mooiste weergawe van haarself kan wees. Die eienaar en ervare voorkomskonsultant, Mercia van der Walt, bied uitsonderlike diens en ’n verskeidenheid asemrowende uitrustings.

Die klassieke Anja-rok is tydloos en geskik vir enigiemand wat smag na elegansie… wat net die oplossing is as jou dogter pragtig wil lyk op haar matriekafskeid.

Met die rok kan jy ook ’n bietjie skouer wys (wat ’n groot modeneiging is vanjaar) met die af-skouerontwerp. Die rok is beskikbaar in ’n wye verskeidenheid kleure.


Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 28 Julie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.