Wen een van 3 TravelRite geskenkpakke ter waarde van R500

TravelRite
TravelRite

TravelRite se ’n unieke formulering kombineer vier kragtige plantekstrakte wat help om naarheid, braking en vertigo te verlig.

Hoekom verkies ons TravelRite?

Die kombinasie van bestanddele is wetenskaplik geformuleer om naarheid doeltreffend te teiken en om die faktore te bekamp wat daartoe lei dat jy nie goed voel nie.

Gingerol

‘n Kragtige antioksidant en anti-inflammatoriese middel wat help om die gladde spiere in jou dermvoering te verslap en vertering aan te help, gesonde ingewande te bevorder, maagpyn en naarheid te verlig en die genesing van maagsere te vergemaklik.

Peppermint Leaf Extract

Het ‘n kalmerende en verdowende effek en word gebruik om spysverteringsprobleme soos naarheid, diarree en winderigheid te behandel. Die bewyse van die American Cancer Society dui daarop dat dit help om naarheid na die operasie te beheer.

Parsley Extract

Pietersielie help die maag en stop winderigheid en help om ‘n omgekrapte maag te behandel. Dit help ook om naarheid en sooibrand te verlig. Dit verminder interne inflammasie en help om die lewer te ontgif.

Lemon Bioflavonoids Extract

Help met die produksie van salvia in die mond en help om naarheid te verlig. Suurlemoen bevat ‘n neutraliserende suur wat bikarbonaatverbindings vorm wat help om naarheid te verlig.

TravelRite se klein tablette is ook maklik om te sluk.
Dring aan op TravelRite-tablette vir vinnige en doeltreffende verligting van naarheid.

Facebook: @TravelRiteNaturally
Hulplyn: 086 111 8272
Webblad: www.travelrite.global

Drie gelukkige lesers kan elk een van
hierdie oulike geskenkpakke wen!

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Yvonne Lessing, Shareen Flucks en Minky de Winnaar.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 15 November 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.