Wen een van twee geskenkpakke van NAAK

9361

Die woordeboekverklaring van naak [na:k] is: ontbloot; onbedek; openbaar; heeltemal sigbaar.

NAAK is dus ’n klerereeks vir die ware jy. Dit is nie gekoppel aan huidige modes nie, maar vier jou as vrou, nes jy is.

Met hierdie unieke kledingstukke word jy met kleure, teksture, blomme en styl omhels. Elke item is uniek en word met liefde met die hand gemaak. Alle skoene en handsakke is ook handgemaak uit egte leer.

Rompe en bloese het speelse name soos Die Buurvrou, Die Juffrou Baadjie, Die Boeremeisie en Die Plain Jane.

Dit maak nie saak in watter fase van die lewe jy is nie. Die Naak-vrou beeld haar persoonlikheid in haar styl uit.

NAAK is ook beskikbaar op Voelgoedwinkel.co.za.


Wen een van 2 NAAK geskenkpakke

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 22 Maart 2020.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.