Wen ’n Poo-Pourri geskenkpak ter waarde van R400!

766

Hoe dit werk:

1. Sproei 3-5 keer bo-op die water in die toiletbak.
2. Die natuurlike essensiële olies skep ‘n versperring wat die reuk onder die oppervlakte vasvang. 1 botteltjie Poo-Pourri bedien 1 persoon vir 2 tot 3 maande. *(Gebaseer op 1 persoon wat daagliks een keer ‘n nommer 2 doen en gebruik volgens gebruiksaanwysings.)

KONTAK ONS:
Facebook: Poopourri SA
www.poo-pourri.co.za
021 913 3962

Beskikbaar by alle Dis-Chem apteke, uitgesoekte Clicks-winkels en onafhanklike apteke.


Wen een van 2 Poo-Pourri geskenkpakke ter waarde van R400 elk

TWEE gelukkige lesers kan elk ‘n geskenkpak wen wat bestaan uit ’n professionele grootte bottel Poo-Pourri met ’n baie handige houer wat langs enige toilet maklik geplaas kan word.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 30 November 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.