Wen ‘n Sunstar geskenkpak ter waarde van R680

10672

Vir Februarie se “Fresh Breath” maand gee Sunstar GUM ‘n #FreshBreathPower geskenkpak ter waarde van meer as R680 weg, met alles wat jy nodig het om jou mond vars en gesond te hou.

Een gelukkige leser kan ‘n Sunstar #FreshBreathPower geskenkpak ter waarde van R680 wen!

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Loraine Karam.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 28 Februarie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.