Wen ‘n Sunstar geskenkpak ter waarde van R695

0
8586

Ter viering van mondgesondheidsmaand in September gee Sunstar ʼn geskenkpak weg ter waarde van R695, verpak met Sunstar GUM se gehalte mondhulpmiddels, insluitende die nuwe Soft-Picks Advanced.

Sunstar GUM Soft-Picks Advanced, is die enigste geboë stokkies op die mark en is ontwerp om elke tand maklik te bereik – selfs dié aan die agterkant van jou mond. Die rubberhare verdryf maklik die kos en plaak tussen jou tande terwyl die tandvleis saggies masseer word. Met Soft-Picks Advanced nou beskikbaar in klein, medium en groot, is daar ‘n grootte vir elke glimlag, of jy nou wye of smal interdentale ruimtes het.


Een gelukkige leser kan ‘n Sunstar GUM Soft-Picks
Advanced geskenkpak ter waarde van R695 wen

Vul jou besonderhede onder in en kliek op die STUUR knoppie.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenner is Brenda Moselane.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 16 September 2018.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.