Wen velprodukte van Placécol

2463

PLACÉCOL maak velsorgprodukte wat spesiaal geformuleer word om die beste resultate te verseker. Die bestanddele in elke room en serum sal jou vel vernuwe. Binne slegs sewe dae sal jy die verskil begin sien.

Illuminé foam cleanser is ’n gesigreiniger wat jou vel reinig sonder om dit uit te droog. Illuminé anti-oxidant mist is ’n sproeimiddel wat jou gesig vars en blosend laat lyk en die pH-vlak herstel.

’n Dagroom, soos Illuminé firming day, moet jou vel bevogtig en beskerm teen die son. Illuminé night restructure sal jou vel oornag glad en soepel laat lyk.

As jy gereeld die Illuminé firming masque gebruik, sal jy binne weke jare jonger lyk.

Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

Die kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Ansophie Goldschagg en Michelle Harrison. Baie geluk!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 28 Julie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.