Wen verjongingsprodukte van Willa Krause

3496

WILLA KRAUSE se reeks velsorgprodukte is bekostigbaar en word gemaak van die beste grondstowwe om die perfekte resultate te verseker.

Dit is ideaal vir die Suid-Afrikaanse klimaat en beskerm die vel teen die son en dehidrasie.

Die A-Z Hyaluronic Skin Supplement is soos Botox in ’n bottel en daarom ’n gewilde keuse van vroue wat graag hulle plooie onder beheer wil kry. Dit is vol antioksidante, wat help om die vel gesond en stralend te laat lyk.

Age Control Prevent and Repair-room is ’n vrou se droomproduk. Dit bevat die beste kombinasie van aktiewe grondstowwe, soos Dermaxyl™, Sterocare, Revitalin® PF, Uniglucan, en vele meer om jou vel jonger en gesonder te laat vertoon.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is: Rietjie van Vuuren, Alesia van Staden, Charlize van der Merwe, Erica Jones, Trudie de Waal, Liezl Einkamerer en Cristané Jacobs.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 9 Junie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.