Wen vitamien‒en kollageentablette van Immunadue

338

IMMUNADUE is al vir jare een van die grootste vervaardigers van natuurlike medisyne in die land. Hulle reeks spesiaal geformuleerde produkte is die natuurlike manier om jonk en gesond te bly en die snydokter se lem te vermy.

Multi-vitamin & mineral is net wat jy nodig het om jou liggaam toe te rus om teen virusse en infeksies te baklei. Dit verskaf noodsaaklike vitamiene en minerale asook 20 aminosure wat jou liggaam nodig het om optimaal te funksioneer.

Bluemoonbeam Kollageen (BMB Collagen) bevat ko-ensiem Q10 en L-Carnosine, wat selverdeling verhoog sodat epidermale selle ’n langer lewe het. Vitamien C en sink help met die opname en vervaardiging van kollageen en ook om beserings en velsiektes te help genees.


Vul jou besonderhede in en staan die kans om te wen!

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 28 Julie 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.