Wen een van 5 vitamien C geskenkpakke ter waarde van R350

2586

Met die winter om die draai help NRF Vitamien C-aanvullings en NRF Vita-Zinc om jou immuunsisteem op te bou en verkoue en griep af te weer.

Vitamien C maak die beste impak wanneer dit aan die begin van die verkoue simptome geneem word en ‘n gereelde dosis vitamien C en sink sal jou herstelproses help versnel. Om voortdurend goeie gesondheid te handhaaf, gebruik gereeld vitamien C-produkte saam met ‘n sink aanvulling.

Wen ‘n NRF geskenkpak ter waarde van R350:
• Vita-C 2000 buffered Vitamin C – geskik vir kinders en ʼn delikate maag
• NRF Vita-C 300 – gerieflike pak tablette vir daaglikse gebruik
• NRF Vita-C Fizzy tablets – smaaklik, maklik om te neem en word vinnig geabsorbeer
• NRF Vita-Zinc – beskerm teen verkoue en seer keel

NRF gesondheidsaanvullings is geskik vir almal en kan veilig aan kinders gegee word. Die reeks is beskikbaar by Dis-Chem, Clicks en geselekteerde apteke.
www.nrfhealth.co.za

[divider style=”9″]

Vyf gelukkige lesers kan elk ’n NRF Vitamien C geskenkpak ter waarde van R350 wen!
Vul jou besonderhede onder in en staan die kans om te wen.

Kompetisie is nou gesluit. Die wenners is Antoinette Engelbrecht, Carmel Steyn, Elsa Afrika, Bonita Julies en Elmarie McCallum.

KOMPETISIEREËLS:
1. Kompetisie sluit 30 April 2019.
2. Wenners sal deur ’n trekproses gekies word.
3. Wenners sal per foon of per e-pos in kennis gestel word.
4. Die prys sal per koerrier aan jou gestuur word.
5. Personeellede van Caxton, Carpe Diem Media, hulle besigheidsverwante en advertensiemaatskappye en hulle direkte families sal nie vir die prys oorweeg word nie.
6. Deur deel te neem aan die kompetisie stem jy in om in die toekoms korrespondensie van www.voelgoed.co.za te ontvang.