Willem Botha: Vier jou uniekheid

839

Alhoewel hy self nooit ’n slagoffer was nie, sien Willem Botha tydens sy besoeke aan skole hoe kinders daagliks onder boelies deurloop.