wonderwerke is oral!

0
8

Soek die wonderwerke om jou. ’n Mooi sonsopkoms, jou kind se glimlag, water wat sommer net loop as jy ’n kraan oopdraai. Hou die hele dag ’n pen en papier byderhand sodat jy dit kan neerskryf. Dit neem ook jou fokus weg van jou gewig en jou nuwe leefstyl. Hoewel dit belangrik is om op jou doelwitte te fokus, moet dit nie al wees waarom jou lewe draai nie.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.