word kos se baas

0
10

Moenie dat versoekings jou langer onderkry nie. Sit hulle op hulle plek met God se hulp. Vra Hom vir selfbeheersing en besef ook dat lekkernye nie jou baas is nie. Sodra jy besef dat jy kan kies wat jy wil eet en wat nie, word jy kos se baas en sal die woord nee nooit weer vir jou ’n probleem wees nie.

DEEL
Vorige artikellessenaar-gim
Volgende artikelons het 95 kg verloor!
Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.