DIE VERTONING!

Lynette Beer LIVE

Voelgoed Media bring die kleurryke verhoudingskenner Lynette Beer verhoog toe – met die tema Niemand is jý nie – en dit is jou SUPERKRAG! Bring jou vriendin, kollega, suster, ma of dogter en maak seker julle mis nie uit op hierdie ongelooflike vertoning nie!

Pretoria

DONDERDAG 22 MEI

Die Lynette Beer LIVE-vertoning!

,“Dié vertoning is passievol, positief en pret!,” sê duisende vroue van regoor die land wat die afgelope twee jaar ’n Lynette Beer LIVE-vertoning bygewoon het.

PASSIEVOL!

Dit is ’n absolute moet om Lynette ten minste een keer voor ’n lewendige gehoor te ervaar!
Sy sal jou laat lag, aha-oomblikke hê en soms ’n traan laat wegpink …

01.

Lynette-Beer-LIVE-(Passievol)_result
Lynette-Beer-LIVE-foto-nuut_result

02.

POSITIEF!

Lynette Beer LIVE sal jou perspektief op die lewe positief verander!
En jy sal ook nuwe moontlikhede vir jou toekoms kan identifiseer.
Lynette-Beer-LIVE-(Pret)_result

03.

PRET!

Hierdie vertoning is ook pret!
Kom kry ’n ander blik op mense
en die wêreld om jou sodat jy ’n meer
vervullende lewe kan lei.

Niemand is jý nie – en dit is jou SUPERKRAG!

“Ek glo vas dat elkeen van ons ’n unieke, Godgegewe krag het. Daardie een ding wat jou spesiaal maak, én waarmee jy ’n verskil kan maak”, sê Lynette Beer.

Daar is net een persoon in die wêreld wat jý is.
Niemand anders is jý nie, en net jý kan in die lewe bereik wat jy gebore is om te bereik.

Dit is jou superkrag, wat net wag om deur jou ontdek en ingespan te word!

Het jy al ooit gewonder wat jóú ware superkrag is?

Lynette Beer gaan jou help om jou sterkpunte te ontdek, dit met selfvertroue te gebruik, en dit in elke aspek van jou lewe te laat skyn.

Die Lynette Beer LIVE-vertoning sal jou laat lag, aha-oomblikke laat hê, en soms ’n traan laat wegpink …

Bring jou vriendin, kollega, suster, ma of dogter en maak seker julle mis nie uit op hierdie ongelooflike vertoning nie!

GRATIS TEMPERAMENTTOETS
as jy die
Lynette Beer LIVE-vertoning
bywoon!

Ingesluit is ’n 15-minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dié toets (én Lynette Beer se lewensafrigting) sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterkpunte en minder vas te val in die swakkeres!

Lynette Beer LIVE kom na jóú toe!

22 MEI 2025
Pretoria – Moreleta Kerk, Moreleta Park

EARLY BIRD-KAARTJIES TOT MAANDAG 28 APRIL!

Grondvlak R119 R149

Voelgoed-vriendin R99 R149

22 Mei 2024
Vaaldriehoek

DIE VERTONING IS VERBY!

Voor R99 R149

Agter R89 R129

Sykant (Langs verhoog) R79 R109

17 Julie 2024
Oosrand

DIE VERTONING IS VERBY!

Grondvloer (tafels) –  R129 R169

Terras (tafels) – R109 R149

Terras (sitplekke) – R99 R129

18 September 2024
Wesrand

SITPLEKKE AGTER NÓÚ SLEGS R49

Voor –  R119 R149

Agter –  R49 R99

16 Oktober 2024
Alberton

TAFELS (AGTER) NÓÚ R99 en GALLERY R79

Grondvloer Tafels (voor) –  R119 R149

Grondvloer Tafels (agter) – R99 R129

Terras (sitplekke) – R99 R129

Gallery (sitplekke) – R79 R99

Dankie aan die borg van Lynette Beer Live!

AFGRI

Jou vennoot in landboubesigheid

Ons is hier om voedselprodusente te ondersteun met egte Suid-Afrikaanse landbou-vernuf.

EPI-MAX

Ons familie, vir jou familie

Net die beste produkte is goed genoeg vir jou vel. Epi-max se produkte is ook aanlyn beskikbaar.

AFGRI

Jou vennoot in landboubesigheid

Ons is hier om voedselprodusente te ondersteun met egte Suid-Afrikaanse landbou-vernuf.

Scroll to Top