Teken in op Voelgoed se nuusbrief

Mensstories

LYNETTE BEER, een van Suid-Afrika se mees inspirerende motiveringsprekers, gesels oor haar pad na sukses en die opofferings waarvan niemand weet nie. ...

DANIEL STRAUSS leef voluit en sien elke dag as ’n leergeleentheid. Hy is ’n entrepreneur wat in ander belê en het ’n ...

Tracey Lange, ’n gevierde Suid-Afrikaanse TV- en radio-aanbieder, het sedert haar 2012-deurbraak met kykNET se Bravo! ’n geliefde huishoudelike naam geword wat ...

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons ...

Mirjam se lewe getuig van ’n vrou wat ondanks baie moeilike omstandighede nooit hoop opgegee het nie. Sy word groot in ’n tyd toe haar ...

Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ook ’n mens ...

Jou kind is jou grootste geskenk … en die minste wat jy kan doen is om dit te waardeer. Daar is niemand so gelukkig op ...

Vleis vorm so ’n groot deel van ons dieet dat jy seker skaars aan peulgewasse dink. Voeg hierdie gesonde voedselsoort bietjie-bietjie in jou maaltye by, ...

Werk + Geld

Dis tog lekker om besig te wees, veral vir goeie redes. Die haakplek kom as daardie besigwees ons identiteit begin vaspen.  Heroorweeg dít waaraan jy ...

Om antwoorde te memoriseer is nie genoeg vir langtermynsukses nie. Danksy platforms soos Wolkskool, verstaan leerders konsepte beter, bou selfvertroue en pak nuwe uitdagings met ...

Gee jou immuunstelsel ʼn hupstoot met Guronsan C

Guronsan C verseker dat ʼn laataandkuier nie die oggend daarná bederf nie.

Hierdie bruistablet is spesiaal geformuleer om jou lewerfunksie te ondersteun, jou energievlakke te verhoog, moegheid te bekamp en jou immuunstelsel ʼn hupstoot te gee.

Verlig, voorkom en verbreek Afrikaner-armoede

Solidariteit Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat fokus op welstand, werksyn en volhoubare ondersteuning deur opleiding, voedingsprojekte, maatskaplike hulp en gemeenskapsontwikkeling. Helpende Hand bemagtig mense om selfstandig te leef, hoop te herstel en sterker gemeenskappe te bou.

Nuutste video’s

Elana Afrika-Bredenkamp

Ma-wees is soms uitdagend. Maar dis die beste en lekkerste ding op aarde. Jy hoef nie perfek te wees nie; jy ...

Liezel Pieters

Die sangeres en liedjieskrywer LIEZEL PIETERS is ’n bekende gesig op die Krone-verhoog. Sy gesels oor geloof, hoop én die ondersteunende ...

Charlize Berg

“Daar is ’n donker kant van die lewe. Wanneer ons waardes in die Here gesetel is, sal Hy ons oë oopmaak ...

Nuutste oudio’s

Amanda Kuit, dieetkundige

Om elke dag ’n oorvloed energie te ervaar, is almal se droom. Met die geweldige stresvolle lewe is tyd ongelukkig altyd te ...

Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker

Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings ...

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry ...

Móét lees

Verlig, voorkom en verbreek Afrikaner-armoede

Solidariteit Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat fokus op welstand, werksyn en volhoubare ondersteuning deur opleiding. 

Verlig, voorkom en verbreek Afrikaner-armoede

Solidariteit Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat fokus op welstand, werksyn en volhoubare ondersteuning deur opleiding. 

Verlig, voorkom en verbreek Afrikaner-armoede

Solidariteit Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat fokus op welstand, werksyn en volhoubare ondersteuning deur opleiding. 

Volg ons op sosiale media

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997.

Voelgoed Media

VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

[vg_probe]
Scroll to Top

Gee jou eerste 5 minute vir God!

Die #EERSTE5-STILTETYDPLAN
bied jou ’n dagstuk vir elke weeksdag,
’n oudio vir Saterdag én ’n video vir Sondag –
om te lees, te luister en te kyk.

NÓÚ 70% AFSLAG!

Koeponkode VGLAK70 by die betaalpunt.