Baie mense wonder hoe kan hulle met meer hoop lewe terwyl dit voel of krisisse en uitdagings hulle van alle kante tref.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se