Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

[OUDIO] Aanbidding moet ’n leefstyl wees

Nuutste oudio

Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ons behoeftes gebaseer ...

Méér oudio's

[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!

Arlene Brink, besigheidsvrou 

Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel! Tyd staan vir niemand stil nie. Hoeveel keer het jy al hierdie ...

[OUDIO] ’n Aangepaste eetplan kan volhoubare energie verseker

Amanda Kuit, dieetkundige

Om elke dag ’n oorvloed energie te ervaar, is almal se droom. Met die geweldige stresvolle lewe is tyd ongelukkig altyd te min. ’n Pil of ’n doepa is dan die vinnige uitweg.

...
[Oudio] Maak elke oomblik van jou lewe betekenisvol

Alta Strauss, radio-omroeper en motiveringspreker

Rig jou hele wese daarop in om so betekenisvol as moontlik te lewe. Dan kan jy bykans elke oomblik gevul met uitdagings oorkom. Koester elke oomblik; leef doelgerig en toegewyd Selfs meer as dit, God ...

[OUDIO] Waarom die erkenning van foute jou ’n beter ma maak

Leandra Foster

Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry hulp as jy sukkel. Dikwels erken ons as ouers nie ons foute wat ...

Gretha Wiid

Die storms van die lewe kan ’n mens se bootjie soms laat kantel, maar in ’n huwelik is daar kameraadskap. Jou maat kan jou help en bystaan.

...
[OUDIO] Oefening kan jou slaap- en stresvlakke verbeter

Bianca van Rensburg

Wanneer laas het jy teruggesit en net vir ’n halfuur ontspan? Wat nog gepraat van oefen. Ons het nooit genoeg energie om te oefen nie. Dít terwyl dit juis oefening is wat meer energie gee.  

...
Scroll to Top