[Episode 6 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks]
Die man ís die hoof van die huis. Want God het so gesê. Dit beteken egter nie die man is die baas nie. Die hoof van die huis is ’n plek van geweldige verantwoordelikheid, respek en rekenskap.