Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Video's
Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste video
Die GROOT Ontbyt-aanbieder en dramaskool-eienaar Jennifer Myburgh deel hoe geloof in Jesus Christus haar anker bly te midde van kritiek, trauma en herstel. God se ...
Méér video’s
Mandi du Plooy-Baard.
- Mandi du Plooy-Baard.
“Wanneer ons kinders siek is, is daar altyd vrese. Maar vertrou op die Here dat jou kinders beter sal word. En wees elke dag dankbaar ...
Eloise Cupido
- Eloise Cupido
ELOISE CUPIDO, ’n geliefde Suid-Afrikaanse aktrise, TV-aanbieder, radio-omroeper en gesoute seremoniemeester, het al baie keerpunte gehad in haar lewe. Ek het baie gehad waar ek ...
Elana Afrika-Bredenkamp
- Elana Afrika-Bredenkamp
Ma-wees is soms uitdagend. Maar dis die beste en lekkerste ding op aarde. Jy hoef nie perfek te wees nie; jy moet net die beste ...
Minette Visser
- Minette Visser
MINETTE VISSER glo dat jy die lewe vanuit ‘n holistiese oogpunt moet benader en goeie koskeuses kan goeie gesondheid verseker. Ons moet ons kos geniet! ...
Liezel Pieters
- Liezel Pieters
Die sangeres en liedjieskrywer LIEZEL PIETERS is ’n bekende gesig op die Krone-verhoog. Sy gesels oor geloof, hoop én die ondersteunende krag van familie. Dis ...
Charlize Berg
- Charlize Berg
“Daar is ’n donker kant van die lewe. Wanneer ons waardes in die Here gesetel is, sal Hy ons oë oopmaak en ons daarteen beskerm,” ...