VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Word ’n Voelgoed-vriendin!

Jou beste self begin by die VOELGOED-VRIENDINNEKLUB – sluit aan by ’n eksklusiewe gemeenskap van vroue wat méér uit die lewe wil hê.

Nuut, beter én groter as ooit!

● Geen aansluitingsfooi nie!
● Slegs R49 R59 per maand

Méér as R5 000 se waarde per jaar!

Word ’n Voelgoed-vriendin en kry eksklusiewe inhoud – van webstories, e-boeke en podsendings tot mentorvideo’s en -oudio’s en aanlyn kursusse.

Jy kry ook 50% afslag én VIP-sitplekke vir in-persoon events, asook 50% afslag vir aanlyn registrasies – alles ter waarde van R5 000 plus per jaar!

Die vriendinneklub bied jou ook unieke ledevoordele en spesiale afslag van vennote wat jy nêrens anders kan kry nie.

Bly op hoogte met ons aanlyn ledeportaal, die #EkVoelGoed-nuusbrief asook ‘n geslote Facebook-groep.

Jou beste self begin hier!

Ons is opgewonde dat jy op ons afgekom het – en nooi jou uit om deel te word van ’n eksklusiewe gemeenskap van vroue wat méér uit die lewe wil hê.

Of jy ’n werkende vrou of voltydse ma, getroud of enkellopend is – jou beste self begin hier!

Word ’n Voelgoed-vriendin en geniet eksklusiewe voordele,
plus ’n belofte om jou beste self te wees!

VENESSA SCHOEMAN, REDAKTEUR

Wat ons vriendinneklub jou bied!

Ons sien daarna uit om jóú by ons vriendinneklub te verwelkom – hier is van die ledevoordele waarna jy kan uitsien!

1.
Webstories

– artikels, video’s, oudio’s
en méér

2.
Mentorvideo’s

oor jou huwelik, ouerskap,
geldsake, ens

! ! ! PLUS ! ! !

3.
E-boeke

deur skrywers soos Lynette Beer
en Susan Coetzer

4.
E-tydskrifte

soos Vroue wat Glo, Oulike Ma
en Nuwe Jy

5.
Aanlyn kursusse

deur kundiges soos Gustav Gous
en Gretha Wiid

! ! ! PLUS ! ! !

6.
50% afslag

én VIP-sitplekke vir funksies
en vertonings

7.
50% afslag

vir aanlyn registrasies
en uitdagings

8.
Afslagbewyse

wat bederf en
inspireer

9.
Ledevoordele

en spesiale afslag
van vennote

10.
Ledeportaal

wat jou toegang tot
alles gee

! ! ! PLUS ! ! !

11.
Gratis Webinare

deur kundiges oor aktuele
onderwerpe

12.
Gratis Mentorklasse

deur lewensafrigters oor
lewenskwessies

Wen ’n Voelgoed-wegbreek vir TWEE!

Sluit vóór 31 Desember aan én staan die kans om ’n Voelgoed-wegbreek 2027 vir jou én ’n vriendin te wen, ter waarde van R10 000!

Kliek hier vir méér inligting oor die Voelgoed-wegbreek.

Kliek hier vir die vriendinneklub-kompetisie se bepalings en voorwaardes.

Sluit aan!

● Geen aansluitingsfooi nie!
● Slegs R49 R59 per maand

Lidmaatskap moet vir ten minste 12 maande volgehou word – indien jy kanselleer vóór die 12 maande verstryk, word ’n kansellasiefooi van R100 gehef in die lig van die lidmaatskapvoordele wat jy geniet het.

Vriendinneklub

R 49
R59
PER MAAND
  • ● Webstories – weekliks
  • ● Mentorvideo’s – tweeweekliks
  • ● Mentoroudio's – tweeweekliks
  • ! ! ! PLUS ! ! !
  • ● E-boeke – maandeliks
  • ● E-tydskrifte – tweemaandeliks
  • ● Aanlyn kursusse – maandeliks
  • ! ! ! PLUS ! ! !
  • ● 50% afslag en VIP-sitplekke vir events
  • ● 50% afslag vir aanlyn registrasies
  • ● Mentorklasse – maandeliks
  • ● Webinare – maandeliks
  • ! ! ! PLUS ! ! !
  • ● Afslagbewyse vir Voelgoed-produkte
  • ● Unieke ledevoordele
  • ● Afslag by vennootwinkels

WORD MÉÉR AS NET ’N VOLGELING!

Kompetisie!

Sluit aan en wen
‘n Voelgoed-wegbreek
vir twee!

Sluit nou aan!

Kry alles en nog méér
as wat jy verwag – word
’n Voelgoed-vriendin

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal
Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!