“’n Vrou is ’n volle sirkel. Binne haar lê die krag om te skep, te koester en te verander.”
– Diane Mariechild
Kernwaardes: Wat is vir jou BELANGRIK?
Dit wat vir ons belangrik is, is soos die oortjies van ’n seekoei. Baie van dit wat vir ons belangrik is, is vir ons onbewustelik, maar nie onsigbaar nie.
Armand Kruger
MIRJAM – Raak aktief betrokke
Mirjam se lewe getuig van ’n vrou wat ondanks baie moeilike omstandighede nooit hoop opgegee het nie. Sy word groot in ’n tyd toe haar volk geweldige verdrukking in Egipte ervaar. Hulle is slawe en word misbruik om dwangarbeid te doen.
Jackie Vorster
Jou WAARDES bepaal jou rigting
Om bekwaam en produktief te wees is nie genoeg nie. Jy moet elke dag effektief wees om die beste uit elke 24 uur te haal. Sê nou jy is baie doelgerig op pad, maar jy stuur op ’n afgrond af?
Gustav Gous
ORPA EN RUT – Weerstaan die wêreld se druk
Orpa en Rut staan voor ’n keuse: Gaan hulle Naomi volg na die land Juda waar die God van Israel weer sy volk seën met goeie oeste? Hulle het daardie God leer ken. Nie net deur Naomi en haar man, Elimelek, nie – hul mans, Maglon en Kiljon, het ook hierdie God gedien.
Amelia Malan
SEPTEMBER [VIDEO] Jy is genoeg, net soos jy is
In ’n wêreld wat ons voortdurend vertel hoe ons moet lyk, optree en leef, is dit maklik om te begin dink ons is nie goed genoeg soos ons is nie.
Maar ware krag lê soms daarin om op te hou probeer verander om by ander se verwagtinge te pas – en die moed te hê om jouself te wees.
Farren Cloete
SEPTEMBER [VIDEO] Weet jy regtig wat omgee is?
Wat beteken dit regtig om vir ander om te gee? Wanneer jy kies om mense te help, te dien en waarde tot hul lewens toe te voeg, gebeur iets besonders: jou eie lewe kry nuwe betekenis.
Liesel Krause-Wiid
SEPTEMBER [VIDEO] Leer mense hoe om jou te behandel
Grense is deel van elke verhouding, ook dié waarin ons die naaste aan mekaar is. Deur ons grense duidelik te stel, leer ons ander hoe ons verwag om behandel te word.
Lynette Beer
AUGUSTUS [VIDEO] Doen die werk op jou knieë
Wanneer jy tans vir jou huwelik, kinders, werk of gesondheid bid, moenie moed verloor nie. Hou aan bid, selfs wanneer jy nie dadelik antwoorde sien nie. God hoor jou gebede en Hy is naby.
Liesel Krause-Wiid
AUGUSTUS [VIDEO] Kommunikeer jou grense met selfvertroue
Om grense te stel is een ding; om dit duidelik te kommunikeer, is iets anders. Wanneer mense gewoond is aan jou grensloosheid, kan verandering ongemaklik wees. Hier is vyf stappe om jou grense gesond te kommunikeer.
Lynette Beer
[OUDIO] Koester jou gesin, die tyd vlieg verby!
Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik voel!
Arlene Brink
[OUDIO] Waarom die erkenning van foute jou ’n beter ma maak
Alle ma’s doen nie outomaties die hele tyd alles foutloos nie. Goeie ouerskap word aangeleer en ontwikkel soos jou kind groei. Kry hulp as jy sukkel.
Leandra Foster
[OUDIO] Ja vir nuuskierige agies grootmaak
Is jou nuuskierige kinders se vrae uitputtend? Lees op oor dit wat hulle wil weet. So leer jy iets nuuts en help jou kind goed ontwikkel.
Carla Lang
[Video] ’n Tevrede lyf, maar ’n leë hart
Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel. Baie vroue hunker na aanraking wat nie tot seks lei nie.
Gretha Wiid
[Video] Here, maak my stil wanneer ek moeg voel
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan staan.
Liesel Krause-Wiid
[Video] Luister meer as wat jy praat
Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die saak waarmee ons die meeste sukkel, veral om regtig na hulle te luister.
Jannie Putter
[Video] Koester jou kind se verbeelding
Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.
Lizanne du Plessis
[Video] Laat gaan en laat God
Om te laat gaan sê nie jy gee nie meer om nie, net dat jy nie meer iets daaraan kan doen nie. Dat jy vrees nie meer vatplek gee aan jou siel nie, die waarheid in die oë kyk en God die reg gee om in te gryp.
Karien Basson
[Oudio] Om jou kind se verbeelding van jongs af aan te wakker
Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was en ’n weelderige paleis gebly het.
Lizanne Du Plessis
[Oudio] Maak ‘n verskil met deernis en respek
Dis die klein dingetjies wat belangrik is. Deur daar te wees vir ander en hulle menswaardig te laat voel, kan jy ’n lewe vir altyd verander.
Jannie Putter
[Oudio] Vergifnis is nie ‘n gevoelsdaad nie
’n Mens maak talle onaangename gebeurtenisse in jou lewe bymekaar; dit kleef aan jou psige soos mossels aan ’n skip se bodem. Om daarvan ontslae te raak, moet jy elkeen wat jou ooit leed aangedoen het, vryspreek, ongeag wat hulle gedoen het.
Lynette Beer
[Oudio] Help jou kinders om emosies te verstaan
Emosie is ’n belangrike deel van kinders se lewe. Dit is belangrik om met hulle oor hulle gevoelens te praat. Leer hulle hoe om te verwoord wat hulle voel, en hoe om dit te hanteer.
Serahni Symington
OUDIO-KURSUS
Om gelukkig te wees, is jóú verantwoordelikheid
Jou man en kinders kan jou nie gelukkig maak nie; jy is ook nie vir hulle geluk verantwoordelik nie, net vir jou eie. As jy dit besef, word jy vry om voluit te kan leef.
Lynette Beer
E-KURSUS
Jý is ook ʼn Spreuke 31-vrou
Spreuke 31 se supervrou laat enige vrou baie minderwaardig voel. Sy werk van die môre tot die aand en doen alles perfek! In plaas daarvan om te dink jy sal nooit in haar voetspore kan volg nie, sien haar as ’n voorbeeld van wat jy wel kan regkry,
Aletté -Johanni Winckler
Gebruik die kode V-VKLUB om jou e-boek en e-tydskrif gratis af te laai!
Fiks vir die lewe
Die boek bevat 40 onderwerpe wat jou gaan help om meer te leer omtrent jouself, jou huwelik, jou kinders, jou werk, die politiek en God met temas soos finansies, gesonde gewoontes, ware geluk en die hantering van teleurstellings.
Gustav Gous
Vry, Vrolik en Bly!
52 geloofsvroue help jou om positief te bly in ’n negatiewe wêreld. Die voorstelle vir dinge om oor na te dink help jou om in een jaar te oefen om geluk aan te gee na ander.
Lynette Beer, Liesel Krause-Wiid, Wanda Bam, Karien Basson en méér
Vroue wat Glo
Die Vroue wat Glo-tydskrif is propvol wysheid en raad vir ’n dieper, geesvervulde
en genotvolle lewe. Vind uit hoe om geestelik te groei, beheer te neem oor jou
doenlysies, jou siel te pamperlang en geloof te kry wat berge versit.
? [Datum]
? [Tema]
? [Intro 35wrde]
? [Aanbieder]
? [Datum]
? [Tema]
? [Intro 35wrde]
? [Aanbieder]
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Is jy deel van ons
geslote Facebook-groep?
Kliek
tinyurl.com/35ac4v39
Werf ’n Voelgoed-vriendin
en wen 1 van 5 lewenslange lidmaatskappe!
Kliek
tinyurl.com/Voel-Goed-Vriendinne
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!