Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

Video's

Voelgoed se video’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.

[VIDEO] ELOISE CUPIDO │ Die keerpunte in my lewe 

Nuutste video

ELOISE CUPIDO, ’n geliefde Suid-Afrikaanse aktrise, TV-aanbieder, radio-omroeper en gesoute seremoniemeester, het al baie keerpunte gehad in haar lewe. Ek het baie gehad waar ek ...

Méér video’s

Irene-Louise van Wyk

Die sangeres IRENE-LOUISE VAN WYK is iemand wat nog altyd baie oop is oor haar angs en depressie. Sy hoop en wens dat meer mense ...

Mia Slabbert

MIA SLABBERT is ’n gesoute joernalis, ma, sakevrou en aanbieder van Grootplaas. Sy het op haar lewenspad geleer om haar eie waarde te besef.  Ek ...

Lika Berning

“Om grense te stel, is uiters belangrik. Dit help jou om jou beste en jou alles te kan gee in die lewe,” sê die aktrise ...

Margit Meyer-Rödenbeck

“Ons almal se redding is dat die lewe aangaan. Daar is goeie tye en slegte tye. Gelukkig vir ons, gaan die lewe aan,” sê die ...

Melinda Bam

“Wanneer ons deur donker tye gaan, staan sterk in jou geloof en word bemoedig daardeur. Praat positief oor jou uitdagings, want jou woorde het krag,” ...

Carina Nel

Jy kan daagliks iets by jou kinders leer – hulle leef in die oomblik en het vurig lief. Moenie hulle druk nie, maar ondersteun hulle ...

Scroll to Top