“Ons almal se redding is dat die lewe aangaan. Daar is goeie tye en slegte tye. Gelukkig vir ons, gaan die lewe aan,” sê die vermaaklikheidskunstenaar Margit Meyer-Rödenbeck.
![[OUDIO] Hy moet meer word en jy minder](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Karien_Ronde_Gesigfoto-1.webp)
[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se