Redakteurskeuse | Ouerskap
Redakteurskeuse | Leef nuut
Redakteurskeuse | Ouerskap
Redakteurskeuse | Self
Redakteurskeuse | Vra ’n mentor
Mensstories
Aktrise HILDEGARDT WHITES het ’n lang pad gekom. Sy is steeds ’n dromer. Lief om te lag, maar ook dankbaar dat sy ...
Jennifer Myburgh is ’n talentvolle vrou. As aanbieder op Die GROOT Ontbyt en die eienaar van ’n dramaskool, spits sy haar daarop ...
LYNETTE BEER, een van Suid-Afrika se mees inspirerende motiveringsprekers, gesels oor haar pad na sukses en die opofferings waarvan niemand weet nie. ...
Self
Dit wat vir ons belangrik is, is soos die oortjies van ’n seekoei. Baie van dit wat vir ons belangrik is, is vir ons onbewustelik, ...
Geloof
Waaraan dink jy wanneer jy die naam Hanna hoor? Miskien was jou eerste gedagte onvrugbaarheid. Baie mense ken vir Hanna, die ma van die profeet ...
Huwelik
“Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar man te voel.” ...
Ouerskap
Maak tyd om te ontspan en vriendskap te koester! Leer hoe om jou besige lewe te balanseer met oomblikke wat saak maak, vertel ALTA STRAUSS. ...
Nuwe jy
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. Met ’n bietjie ...
Werk + Geld
Hoe gaan ek vandag effektief wees? Bestuur jou tyd, projekte en doelstellings om jou te help om die beste gebruik te maak van elke geleentheid. ...
Leefstyl
Kwartaal 4 bring ’n vars begin. Daarmee saam spog Wolkskool met nuwe funksies en verbeterings om leerders slimmer deur die laaste kwartaal te ondersteun. Begin ...
Gee jou immuunstelsel ʼn hupstoot met Guronsan C
Guronsan C verseker dat ʼn laataandkuier nie die oggend daarná bederf nie.
Hierdie bruistablet is spesiaal geformuleer om jou lewerfunksie te ondersteun, jou energievlakke te verhoog, moegheid te bekamp en jou immuunstelsel ʼn hupstoot te gee.
Wen ʼn Afrikaans is Groot VIP-suite
Beleef Afrikaans Is Groot in styl! Skryf nou in en jy kan ’n VIP-suite wen, of jou deel van 150 weeklikse kaartjies inpalm. En as jy ’n kwotasie vra, kry jy 10 ekstra inskrywings.
Verlig, voorkom en verbreek Afrikaner-armoede
Solidariteit Helpende Hand is ’n gemeenskapsorganisasie wat fokus op welstand, werksyn en volhoubare ondersteuning deur opleiding, voedingsprojekte, maatskaplike hulp en gemeenskapsontwikkeling. Helpende Hand bemagtig mense om selfstandig te leef, hoop te herstel en sterker gemeenskappe te bou.
Nuutste video’s
Minette Visser
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke ...
Gretha Wiid
Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by ...
Mandi du Plooy-Baard.
“Wanneer ons kinders siek is, is daar altyd vrese. Maar vertrou op die Here dat jou kinders beter sal word. En ...
Nuutste oudio’s
Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan ...
Ons verheerlik God nie sodat Hy daaruit kan voordeel trek nie, maar sodat óns kan! Dit beteken nie dat Sy aanbidding op ...
Weet jy hoe om gesinstyd te koester? Nóú is die regte tyd om te leer. Jy sal die verskil in lewenskwaliteit dadelik ...
Móét lees
Maak kontak
Koop aanlyn
Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.
Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.
Kliëntediens
Advertensies, promosies en borgskappe
Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997.
Voelgoed Media
VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

