GeldGeheime-podsending

Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, is die aanbieder van die GeldGeheime-podsending, spesifiek vir die vrou wat haar finansies wil verstaan, beheer neem oor haar geldbesluite, en nie bang is om groot te droom nie!

Luister hoe Mia die geheime van geld ontrafel en vroue met praktiese wenke, eerlike raad én motivering leer hoe om slim te werk met hulle finansies – van skuldvry leef, spaar en voorsiening vir aftrede, tot slim beleggings.

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Nuutste podsending

Episode 1

Jy werk hard vir jou geld, maar voor die einde van die maand het jy niks van jou salaris oor nie. Dalk het jy ’n praktiese, volhoubare begroting nodig waarmee jy jou gelddoelwitte kan bereik. ...

Méér podsendings

Mia Kriegler

Voel jy vasgevang in skuld en droom jy van finansiële vryheid? Ontdek tien praktiese stappe om skuld te bestuur en oorwin – en bou só aan ’n sorgvrye, welvarende toekoms. Solank as wat jy skuld ...

Scroll to Top