Voelgoed Media gee graag erkenning aan Suid-Afrika se méés inspirerende vroue – gewone vroue wie se omgee jou lewe en dié rondom jou verander!
’n Inspirasievrou kan jou ma, dogter, familielid, vriendin, buurvrou, kollega óf selfs jy wees!
Die paneel van beoordelaars kies twintig finaliste uit ’n langlys van vyftig vroue, wat die toekenningsgeleentheid bywoon waar die wenner van die Inspirasievrou-toekenning aangekondig sal word.
Stemme van die publiek word ook in ag geneem wanneer die Inspirasievrou 2026 aangewys word.
FEBRUARIE TOT MEI
Nominasies vind plaas vanaf 1 Februarie tot 18 Mei, waarna ’n langlys van vyftig vroue in Julie aangekondig word.
AUGUSTUS
Publieke stemme vir die langlys word in ag geneem, die stemming vind plaas tydens Vrouemaand en sluit op 31 Augustus.
SEPTEMBER
’n Paneel van beoordelaars kies in September twintig finaliste, wat die toekenningsgeleentheid in November bywoon.
NOVEMBER
Tydens die Inspirasievrou Toekennings op 7 November word die top vyf finaliste, asook die uiteindelike wenner aangekondig.
’n Paneel van onafhanklike beoordelaars word jaarliks op grond van hul toepaslike ervaring en kundigheid aangewys – om gedurende September twintig finaliste uit ‘n langlys van vyftig vroue te kies vir die Inspirasievrou Toekennings, waartydens die top vyf finaliste, asook die uiteindelike wenner aangekondig word.

Handelsmerkbestuurder, Voelgoed Media

Bestuurshoof Media, Helpende Hand

Predikant, Voelgoed-mentor en TikTok-ster

Hoof Uitvoerende Beampte, Potch Academy
Die paneel van beoordelaars kies twintig finaliste uit ’n langlys van vyftig vroue, wat op 7 November die toekenningsgeleentheid bywoon waar die top vyf finaliste, asook die wenner van die Inspirasievrou-toekenning vir 2026 aangekondig sal word.
Die pienk tapyt word uitgerol vir die finaliste, VIP-gaste, gaskunstenaars en glanspersoonlikhede, asook die publiek wat die geleentheid het om kaartjies te koop vir die toekenningsgeleentheid in Pretoria.
Kaartjies sluit ’n ligte ontbyt, sjampanje, vermaak én geskenkpak in – beskikbaar by VoelgoedEvents vanaf 1 September.
Groot pryse, insluitend ’n #Girls-bootreis, pasgemaakte juweelstuk, mediablootstelling-pakket, pasgemaakte klere, luukse ontwerpersgeskenk en skoonheidsprodukte, ter waarde van R100 000 kan deur die Inspirasievrou 2026 gewen word!
Van naweekwegbreke tot gratis lidmaatskappe vir die Voelgoed-vriendinneklub is van die pryse wat gewen kan word deur die finaliste én die persone wat die finaliste genomineer het.
Santi Britz is November 2025 tydens ’n pienktapyt-glansgeleentheid aangewys as die Voelgoed Inspirasievrou van die Jaar!
’n Vrou wie se moed, deernis en onwrikbare deursettingsvermoë nie net haar gemeenskap verander nie, maar ook die harte van mense regoor Suid-Afrika raak.
In Potchefstroom en by die Noordwes-Universiteit is Santi bekend as die persoon na wie mense wend wanneer dit by geslagsgeweld kom.
Sy staan vrywillig en sonder vergoeding langs slagoffers van verkragting – vanaf die eerste aanmelding tot die einde van die proses.
Met groot empatie stap sy die pad saam met elke slagoffer, omdat sy self die pyn en uitdagings van dié reis ken.
Voelgoed Media se langlys van 50 vroue is gekies!
“Die publiek se stemme word deur die beoordelaars in ag geneem om twintig finaliste te kies, waaruit die uiteindelike wenner aangewys sal word,” sê Anine Wallace, beoordelaar en Hoof Uitvoerende Beampte van ons borg, Potch Academy.
Stem nóú – en staan die kans om 1 van 5 dubbelkaartjies vir die Pienk tapyt-toekenningsgeleentheid op 7 November te wen!
HOE OM TE STEM:
● Per kredietkaart
Kliek op die betaalskakel onder jou gunsteling-inspirasievrou se naam.
[R30 vir 25 stemme]
● Per SMS
SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur die NOMMER van jou gunsteling-inspirasievrou na:
33282 vir 1 stem [SMS-koste R1.50 – R1.50 per stem]
40131 vir 15 stemme [SMS-koste R20.00 – R1.33 per stem]
42030 vir 25 stemme [SMS-koste R30.00 – R1.20 per stem]
Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes vir die SMS-stemlyn.
1
Alida Prinsloo
Bloemfontein
paystack/pay
2
Alida Gerber
George
paystack/pay
3
Alvina Abrahams
Paarl
paystack/pay
4
Anke De Beer
Hartbeespoortdam
paystack/pay
5
Anuscha Visser
Nigel
paystack/pay
6
Athina Dennis
Kaapstad
paystack/pay
7
Bianca Horring
Mbombela
paystack/pay
8
Bianca Welsh
Paarl
paystack/pay
9
Bianca Cosmo
Krugersdorp
paystack/pay
10
Chanelle Badenhorst
Bloubergstrand
paystack/pay
11
Chantelle Van Hamersveld
Montana
paystack/pay
12
Christel Basson
Bloemfontein
paystack/pay
13
Cindy Kinnear
Pretoria
paystack/pay
14
Danielle Cronje
Durbanville
paystack/pay
15
Deidre Viljoen
Middelburg
paystack/pay
16
Delmaine Van Niekerk
Parow
paystack/pay
17
Felicia Kotze
Paarl
paystack/pay
18
Hanri Ehlers
Delmas
paystack/pay
19
Helené van Loggerenberg
Pretoria
paystack/pay
20
Hester Davis
Vanderbijlpark
paystack/pay
21
Ilana Steyn
Bellville
paystack/pay
22
Janie Zietsman
Bloubergstrand
paystack/pay
23
Joani Jacobs
Johannesburg
paystack/pay
24
Kezell Klinck
Mahikeng
paystack/pay
25
Leana Ries
George
paystack/pay
26
Leanda Otto
Pretoria
paystack/pay
27
Lèchi Kamffer
Mosselbaai
paystack/pay
28
Lee-Anne Snyman
Muldersdrift
paystack/pay
29
Leenta Grobler
Potchefstroom
paystack/pay
30
Liezl Smith
Pretoria
paystack/pay
31
Lize Leonard
Witrivier
paystack/pay
32
Lucille De Villiers
Witrivier
paystack/pay
33
Magda Maas
Pretoria
paystack/pay
34
Mariëtte Beukes
Pretoria
paystack/pay
35
Marika Opperman
Johannesburg
paystack/pay
36
Mariska Kruger
Rustenburg
paystack/pay
37
Maryke Bredenkamp
Vryburg
paystack/pay
38
Nelanie van Schalkwyk
Centurion
paystack/pay
39
Nicole De Jager
Port Elizabeth
paystack/pay
40
Phoebe Appies
Kaapstad
paystack/pay
41
Rechaux Browne
Strand
paystack/pay
42
Rochelle Robbetze
Margate
paystack/pay
43
Rochenke Adams
Stellenbosch
paystack/pay
44
Shaheeda Duncan
Mitchells Plain
paystack/pay
45
Suzette Marais
Pretoria
paystack/pay
46
Vanessa Botha
Pretoria
paystack/pay
47
Vanessa Adams
Paarl
paystack/pay
48
Vasti Mills
Bronkhorstspruit
paystack/pay
49
Veronika Olivier
Heidelberg
paystack/pay
50
Yolandi Strauss
Johannesburg
paystack/pay
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Potchefstroom Akademie – begin jou suksesvolle loopbaanreis met voltydse en deeltydse kwalifikasies, kliek op potchacademy.co.za
In samewerking met die liefdadigheidsorganiasie Helpende Hand, kliek op helpendehand.co.za.
Voelgoed gee graag erkenning
aan
gewone vroue wat ‘n buitengewone rol
in die gemeenskap speel!
Op 7 November word die
finaliste en uiteindelike wenner
aangekondig
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!