Ontmoet vir

Nelanie van Schalkwyk

Ná 37 jaar op die platteland het Nelanie na Centurion verhuis en ’n gastehuis begin wat vandag 18 kamers het. In 2026 het sy “Lewe saam Lanie” begin, ’n Facebook-blad wat binne drie maande meer as 26 000 volgelinge bereik het. Deur humor en motiveringspraatjies bring sy daagliks vreugde en hoop aan duisende mense.
Scroll to Top