Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Of jy ’n entrepreneur, besigheidseienaar of werkende vrou is, of ’n ekstra inkomste verdien – die VOELGOEDNETWERK is ’n opwindende platform waar kan netwerk, leer en groei.
1.
Slegs 1 000 vroue
2.
Drie lidmaatskapvlakke
3.
Kanselleer enige tyd
Jy is op die regte plek as jy ’n vrou is wat deel wil wees van ’n betekenisvolle netwerk …
● ’n Entrepreneur wat jou besigheidsvaardighede wil ontwikkel
● ’n Besigheidseienaar wat sigbaarheid en strategiese skakeling soek
● ’n Werkende vrou wat leiding in haar loopbaan nodig het
● ’n Ondernemende vrou wat ’n ekstra inkomste verdien
NETWERK.
Aanlyn en in-persoon sessie, ontbyte en geleenthede om verhoudings te bou met ander werkende vroue.
LEER.
Artikels, nuusbriewe, kursusse, ens wat vroue help om suksesvol te wees in hul werksomgewings.
GROEI.
Die geleentheid om jou profiel, invloed, produk of diens deur die VoelgoedNetwerk te groei.
Slegs 1 000 vroue kry toegang tot ’n netwerk om hul loopbane en besighede te bou en te laat groei.
BRONS – beperk tot 600 lede
● Toegang tot geslote Facebook-groep
● Netwerk-nuusbrief – maandeliks
● Aanlyn netwerk-sessies – maandeliks
● Afslag vir aanlyn werkswinkels, opleiding, ens – maandeliks
● Afslag vir netwerk-ontbytgeleenthede per streek – jaarliks
● Afslag op uitstalruimte by die VoelgoedMark – jaarliks
– – – – –
SILWER – beperk tot 300 lede
● Alle voordele van Brons-lidmaatskap
+
● VoelgoedNetwerk-logo vir gebruik op webblad, sosiale media, ens
● Eksklusiewe toegang tot ledeportaal, netwerk met ander lede, ens
● Afslag vir aanlyn werkswinkels, opleiding, ens – maandeliks
● Gratis kaartjies en VIP-sitplekke vir in-persoon Voelgoed-events – maandeliks
● Gratis registrasie vir aanlyn Voelgoed-inisiatiewe, uitdagings, ens – maandeliks
● Afslag vir netwerk-ontbytgeleenthede per streek – kwartaalliks
● Afslag op uitstalruimte by VoelgoedMark – jaarliks
● Afslag vir die Netwerk-konferensie – jaarliks
● Gratis afslagkoepon-aanbieding vir Voelgoed-nuusbriefintekenare – 1 per jaar
– – – – –
GOUD – beperk tot 100 lede
● Alle voordele van Brons- en Silwer-lidmaatskap
+
● Aanlyn ledegids op Voelgoed-webblad, bestel-skakels, ens
● Gratis aanlyn werkswinkels, opleiding, ens – maandeliks
● Gratis uitstalruimte by die VoelgoedMark – jaarliks
● Gratis kaartjies vir die Netwerk-toekenningsgeleentheid – jaarliks
● Verkoopsgeleentheid vir produkte en dienste op VoelgoedWinkel
+
● 1 x gratis Voelgoed-nuusbrief advertensie– R2 400 waarde
● 1 x gratis Voelgoed Facebook en Instagram advertensie – R12 100 waarde
● 1 x gratis Voelgoed-webblad advertensie-artikel, bestel-skakels, ens – R7 400 waarde
+
● Eksklusiewe afslag op advertensies vir Voelgoed-platforms en -kanale
Silwer- en Goud-lidmaatskap geniet eksklusiewe toegang tot Voelgoed-events en -inisiatiewe (in-persoon en aanlyn) om jou handelsmerk te laat groei, jou kliëntebasis uit te brei en jou produkte of dienste blootstelling te gee – kliek hier vir pakkette.
Zoleika Burger is tans die Hoof van Groep Kommersiële Kontrakbestuur by ’n JSE-genoteerde maatskappy, en ook ’n eggenoot en ma van ’n seuntjie van byna twee jaar oud.
Na haar BCom Honneursgraad met ’n spesialisasie in Projekbestuur, het sy haar leierskap- en bestuursvaardighede verder ontwikkel deur die Gevorderde Bestuursontwikkelingsprogram aan die Henley Business School te voltooi.
Zoleika het ’n besondere hart vir vroue, en haar passie lê veral in die ontwikkeling en bevordering van entrepreneurskap – sy moedig vroue aan om met geloof, moed en wysheid hul unieke roeping uit te leef.
ZOLEIKA BURGER, KOÖRDINEERDER
[email protected] ǀ 078 346 0766
● Programme wat jou bemagtig om beheer oor jou finansiële toekoms te neem
● Begeleiding vir elke fase van jou loopbaan – van regs- tot welstandsadvies
● Podsending-reeks wat die persoonlike reise en loopbaanpaaie van vroueleiers uitlig
● Ware verhale van vroue wat nuwe paaie baan en hul eie loopbaanrigtings skep
En méér …
Spesiale loods-aanbod!
Drie lidmaatskapvlakke
Kanselleer enige tyd!
Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat!
Geldig tot 30 Junie.
Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).
Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies!
Voelgoed Media waardeer jou ondersteuning, dit help ons om aandag, tyd en geld aan liefdadigheid te skenk!
Jy kan ook ’n donasie maak en saam met ons ’n nóg groter verskil maak – kliek hier
Brons – 600 lede
Silwer – 300 lede
Goud – 100 lede
Zoleika Burger
[email protected]
078 346 0766
Kliek vir ons Privaatheidsbeleid en gebruiksvoorwaardes
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!
As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.
As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!