Gratis lewensafrigting een keer ’n maand

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies een keer per maand – op ’n Maandag om 20:00 – regstreeks op Facebook Live en YouTube aangebied.

MentorMaandag - Leefstyl image

Opkomende sessies

Teken dié datums op jou kalender aan

Nuutste sessies

Sessies om nóú te kyk

As jy die vorige lewensafrigtingsessie misgeloop het, kan jy die video-opname híér kyk!

Dr. Marcel Hattingh

Leef ligter – Neem beheer oor jou gedagtes

Wouter Snyman

Om nie van SALARIS tot salaris te leef nie

Catherine-van-Heerden,-sielkundige-en-lewensafrigter_result

Ons almal ervaar STRES, maar moet dit jou lewe oorneem?

Lynette-Beer lynette beer Ek Wil EK Kan Ek Sal 2024 EkWIlEkKanEkSal 2024 EkwilEkkanEksal Lynette beer Melinda Bam Gustav Gous Geen Droom Is Ooit te Groot nie Droom Groot

Wanneer jy nie God se stem hoor nie

Jannie putter

Leef ligter – oorwin spanning en word baas oor jou stres

Isak-Burger-gesig-foto

Dis nie maklik om oor die dood te praat nie

Kategorieë

Lewensafrigting volgens jóú behoefte

Wat ookal jou omstandighede, probleme om te oorkom, of doelwitte om te bereik, ons lewensafrigtingsessies is hier om te help!

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe ...

Die vrae wat ons vir onsself vra, is meestal negatief. Die antwoorde wat dan volg, ook. Laat staan negatiewe vrae. Leer om ...

Daar is ’n handleiding of aanwysings vir baie dinge, maar nie vir mense nie. Om met mense om te gaan is die ...

Om bekwaam en produktief te wees is nie genoeg nie. Jy moet elke dag effektief wees om die beste uit elke 24 ...

Ons wil altyd maerder of mooier wees! Ons kyk meestal ons goeie eienskappe mis en word gepootjie deur ’n ongesonde selfbeeld. Kitsdiëte, ...

Uitbranding beteken letterlik om sonder brandstof te wees. Ons voel uitgeput en sielsmoeg. Sommige het klaar sonder petrol langs die pad gaan ...

My hart klop so is ’n getuienis van moed en deursettingsvermoë om jou ware identiteit te vind, te leef en te vier. ...

Die beeldskone CORDELIA het al baie moeilike situasies te bowe gekom. Haar resep? Vergewe en kry altyd iets om voor dankie te ...

“Mans en vroue se primêre behoeftes verskil. As dit by intimiteit kom, is ’n vrou se behoefte om emosioneel veilig by haar ...

Agter elke suksesvolle man staan ’n ewe suksesvolle vrou. Jy ondersteun jou man in alles wat hy doen. Maar onthou, jy is ...

Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik ...

Die huwelik is die wonderlikste verhouding waarin jy kan wees. Hoe maak jy seker dat dit nie ’n ontnugtering is nie? Elke ...

Partykeer het ma’s vriendinne nodig, partykeer het ons feite nodig. Soms het ons hulp nodig, of ons is die hulpverlener. Wees ma ...

Jou kind is jou grootste geskenk … en die minste wat jy kan doen is om dit te waardeer. Daar is niemand ...

Verbeelding – die woord klink opwindend en kreatief. Dit neem ’n mens terug na daardie sorgvrye kinderdae toe jy die prinses was ...

Ontdek hoe om jou kind se temperament te verstaan en jou ouerskapstyl te verbeter. HETTIE BRITTZ deel praktiese wenke om jou kind ...

Elkeen van ons het ’n unieke stylstorie, ’n onuitgesproke boodskap. Dit wat jy aan die wêreld verklap sonder dat jy ’n woord ...

60 min. + gaarmaak: 60 min. 4 mense 1 ekstra groot of 2 medium botterskorsies, in halwes gesny 1 t olyfolie 1 ...

Weet jy watter modes, halsyne en haarstyle by jou pas? Doen moeite, roep ’n kenner in en jy kies sommer gou uitrustings ...

Vleis vorm so ’n groot deel van ons dieet dat jy seker skaars aan peulgewasse dink. Voeg hierdie gesonde voedselsoort bietjie-bietjie in ...

Hoe gaan ek vandag effektief wees? Bestuur jou tyd, projekte en doelstellings om jou te help om die beste gebruik te maak ...

Dis tog lekker om besig te wees, veral vir goeie redes. Die haakplek kom as daardie besigwees ons identiteit begin vaspen.  Heroorweeg ...

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om ...

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, ...

Artikels

Vra ’n mentor!

Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees? Ons mentors is hier om te help. Jy kan hulle vertrou om saam met jou die pad te stap!

Ons sukkel om sukses te behaal, maar is ’n perfekte lewe dan net vol sukses? Sukses en uitdagings het eintlik mekaar nodig om in ’n weegskaal totale sukses te kan…

Kan ‘n goeie selfbeeld jou ‘n beter ma maak? – Zuleka Smit

“Om ’n gesonde balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind, is uitdagend,” sê onderwyser en skrywer ZULÉKA SMIT. God kan jou as ouer kalm maak Daar…

Borg

MentorMaandag word geborg deur Clover Mama Afrika

Clover Mama Afrika is ‘n gemeenskapsprojek met Prof. Elain Vlok as hoof.
Kliek op clovermamaafrika.com.

Teken in op MentorMaandag se nuusbrief

Kry maandeliks ons #MentorMaandag-nuusbrief, met inligting oor opkomende sessies se mentors, temas en datums.

Scroll to Top