“Ontwerp ʼn lewe vol betekenis en vervulling”, sê lewensafrigter MARCIEL HOPKINS. Hierdie reis sal jou toerus met die vaardighede en insigte om jou passies te volg, en jou werk en persoonlike lewe in harmonie te bring.

[VIDEO] Hou op verskonings maak
Elkeen van ons ervarings – die goeies, die slegtes, die moeilikes en die snaakses –is daar om ons gereed te maak. Moses het as ’n pleegkind in die farao se