PassieVol 2027

PASSIEVOL, die GROOTSTE Christelike produksie in Afrikaans, word jaarliks by Moreleta Kerk aangebied.
Die tema vir PassieVol se VYFDE verjaarsdag-produksie is “Jesus, helder Môrester” – Sondag 18 April 2027.

PassieVol 2027_

Early Bird- en Afbetaal-kaartjies!

Beperkte EARLY BIRD-KAARTJIES beskikbaar!
AFBETAAL-KAARTJIES tot 31 Oktober – vanaf R38 deposito + 6 afbetalings

’n Jaarlikse Paasproduksie!

Voelgoed Media en Finbond se PASSIEVOL is die grootste Christelike produksie in Afrikaans, wat jaarliks @ Moreleta Kerk aangebied word met méér as 5 000 gaste – met musiek, lofprysing en aanbidding wat saamvloei in ’n unieke geloofservaring!

PASSIEVOL 2027 word op Sondag 18 April 2027 as ’n VYFDE verjaarsdag-produksie aangebied en beloof om nuut, vars en onvergeetlik te wees!
ÉÉN
vertoning @ Moreleta Kerk
SES
Topklas kunstenaars
TWEE
ure musiek en lofprysing
VYF DUISEND+
gelowiges wat saam aanbid

2027 se tema!

PassieVol 2027 se tema – Jesus, die helder môrester!

Voel die toekoms vir jou onseker en donker? Wonder jy waarheen alles op pad is?

“Ek is die helder Môrester.” (Openbaring 22:16)

PassieVol is méér as net musiek, dit is ’n produksie wat deur storievertelling saamgebind word tot ’n unieke geloofservaring.

Met Johan Kelber as musiekregisseur en Andrew Timm as produksieregisseur.

Top Christelike kunstenaars!

PassieVol 2027 se vyfde verjaarsdag-produksie spog met die BESTE kunstenaarslys nóg – ons is verheug om Jo Black, Nadiné, Ruan Josh, Monique Steyn, Retief Burger en Elmé Churr op die verhoog te verwelkom!

Jo-Black

Jo Black

Nadiné

Ruan Josh

Monique Steyn

Retief Burger, Musikant

Retief Burger

Elmé Churr

Eksklusiewe produkte!

Geïnspireer deur die unieke Paasproduksie wat jaarliks aangebied word, sal jy vanaf Augustus die boodskap van Jesus kan uitdra met ’n eksklusiewe reeks PassieVol-produkte.

Early Bird- en Afbetaal-kaartjies!

Early Bird- en Afbetaal-kaartjies!

Beperkte EARLY BIRD-KAARTJIES beskikbaar!
AFBETAAL-KAARTJIES tot 31 Oktober – vanaf R38 deposito + 6 afbetalings

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

Early Bird-kaartjies

Grondvlak Voor

[B + C + D]

R424
R384

Grondvlak Agter

[F + G + H + I + J]

R364
R304

Sykante

[A + E]

R284
R244

Balkon 1

[K + L + M + N + O + P + Q]

R254
R214

Balkon 2

[R + S + T + U + V + W + X]

R214
R184

Afbetaal-kaartjies

Grondvlak Agter

[F + G + I + J]

R53 deposito + 6 afbetalings van R35
(Oktober tot Maart)

Balkon 1

[M + N + O]

R38 deposito + 6 afbetalings van R38
(Oktober tot Maart)

1. Kies jou blok

Kliek op die BLOK waar jy graag wil sit, om dan jou SITPLEK te kies en te bespreek.

Dankie aan ons borge!

NAAMBORGE
Finbond Groep Beperk – kies ‘n bank wat jou wil help spaar, kliek op finbondgroup.com
EPH – jou eenstop-oplossing vir geleenthedeproduksie en toerustingverhuring, kliek op ephevents.co.za
In samewerking met!
AFGRI – ondersteun voedselprodusente met SA landbou-vernuf, kliek op afgri.co.za

MUSIEK, LOFPRYSING EN AANBIDDING!

PassieVol-lied

Die PassieVol-lied word
op 1 September vrygestel op
alle musiek-platforms

PassieVol-produkte

PassieVol-produkte
is eersdaags beskikbaar – kliek hier

Volg PassieVol

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!