Voelgoed
LIVE

Aanlyn TV-program

Elke tweede Woensdag om 20:00 regstreeks op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube

MÉÉR OOR

VOELGOED LIVE

Die aanlyn TV-program Voelgoed LIVE word elke tweede Woensdag om 20:00 op die Voelgoed-webblad, Facebook LIVE en YouTube uitgesaai.

Die aanbieder is Venessa Schoeman, handelsmerkdirekteur van Voelgoed Media.

In elke episode kan jy uitsien na ’n spesiale gas, gasaanbieder Karien Basson wat gesels met inspirerende mense, raad oor hoe om probleme te oorkom, wenke vir ’n mooier voorkoms, en méér …

Jy wil ook nie ons gereelde insetsels misloop nie … JOU GELOOF deur Liesel Krause-Wiid en JOU VERHOUDINGS deur die verhoudingskenner Lynette Beer.

Voelgoed LIVE word met trots geborg deur Cosmetic SA.

 

Om op die hoogte te bly met die programskedule, sluit jou aan by Voelgoed LIVE se Facebook-groep.

Venessa Schoeman

WOENSDAG 24 APRIL - EPISODE 18 (SEISOEN 2)

NUUTSTE EPISODE

Venessa se spesiale gas is die sangeres  Elizma Theron, ons gesels met Ivor Swartz, motiveringspreker, Liesel Krause-Wiid praat oor Krisisse verander jou óf ten goede óf ten kwade 

Spesiale gas –Elizma Theron – sangeres

Jou geloof – Liesel Krause-Wiid – predikant en skrywer 

Gesels met – Ivor Swartz motiveringspreker

Nuwe jy – Marciel HopkinsTV-aanbieder en lewensafrigter

Die meeste vroue het min tyd en ’n besige program. Terwyl jy die kinders rondry, oefen, kosmaak of inkopies doen, kan jy steeds na Voelgoed LIVE luister.

Aanlyn TV
wat praat met
jou hart ...

Kyk
elke tweede
Woensdag

Skakel
in om
20:00

Voelgoed-webblad,
Facebook LIVE, én
YouTube

KLIEK OM TE
WEN!

WEN!

1 van 5 van die OUDIO-KURSUS

As jy (stilweg) wonder oor God se goedheid

VOLGENDE EPISODE

WOENSDAG 24 APRIL – EPISODE 19 (SEISOEN 2)

Dorette-Potgieter

Spesiale gas

Dorette Potgieter, sangeres n Gesin is veel belangriker as roem! 

Lynette Beer

Jou verhoudings

Lynette Beer, verhoudingskenner Krisisse verander jou óf ten goede óf ten kwade 

Elsa-Esterhuizen

Gesels met

Elsa Esterhuizen, motiveringspreker  Die belangrikste is om die lewe weer in die oë te kyk 

Marciel-Hopkins

Nuwe jy

Marciel Hopkins, TV-aanbieder en lewensafrigter – Wat elke vrou in haar grimeertassie moet-hê! 

Karien Basson

Hoe om

Karien Basson, skrywer en skakelpraktisyn – Hoe om … jou TYD verstandig te gebruik

VOELGOED LIVE MET TROTS GEBORG DEUR

COSMETIX SA

SLUIT AAN BY VOELGOED LIVE SE FACEBOOK-GROEP

Om op die hoogte te bly met die programskedule, sluit jou aan by Voelgoed LIVE se Facebook-groep.

Teken in op #VoelgoedLIVE se nuusbrief

Om op die hoogte te bly van die datum vir die volgende episode, spesiale gaste op die program, ens., teken in op ons nuusbrief.

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!