Waaraan dink jy wanneer jy die naam Hanna hoor? Miskien was jou eerste gedagte onvrugbaarheid. Baie mense ken vir Hanna, die ma van die profeet Samuel, die vrou wat kinderloos was en in die tempel tot die Here gebid het vir ’n seun. Wanneer ek die naam Hanna hoor, kom daar dadelik een woord by...
Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!
Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.
Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN IN