Mirjam se lewe getuig van ’n vrou wat ondanks baie moeilike omstandighede nooit hoop opgegee het nie. Sy word groot in ’n tyd toe haar volk geweldige verdrukking in Egipte ervaar. Hulle is slawe en word misbruik om dwangarbeid te doen. Toe die farao ’n wet uitvaardig dat alle pasgebore Hebreeuse seuntjies in die Nylrivier...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here