Orpa en Rut staan voor ’n keuse: Gaan hulle Naomi volg na die land Juda waar die God van Israel weer sy volk seën met goeie oeste? Hulle het daardie God leer ken. Nie net deur Naomi en haar man, Elimelek, nie – hul mans, Maglon en Kiljon, het ook hierdie God gedien. Orpa en...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN AAN