Nuwe jy MENTOR

Nuwe jy MENTOR

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...

Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy ...

As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer wees, ...

Nuutste video’s

Minette Visser 

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy ...

Bianca van Rensburg

Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening ...

Minette Visser

Ons almal weet dat porsiegrootte baie belangrik is. Presies hoe groot moet die verskillende porsies elke maaltyd op my bord wees? ...

Nuutste oudio’s

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou ...

Oefen jy net wanneer jy gewig wil verloor? Wanneer jou boude ’n bietjie kleiner moet wees vir daardie nuwe denim? Oefening hou ...

Om te peusel of nie te peusel nie … Peuselhappies hou verskeie voordele en nadele in. Die belangrikste is egter om vas ...

Maak kontak

Koop aanlyn

Om e-boeke, oudioboeke, Voelgoed-produkte en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoedwinkel.co.za.

Om e-kursusse, video- en oudio-kursusse, video’s, oudio’s en méér aanlyn te koop, kliek op voelgoed-leer.co.za.

Advertensies, promosies en borgskappe

Om op ons webblad, Voelgoed LIVE, nuusbriewe en sosiale media te adverteer, óf om funksies, webinare en podsendings te borg, kontak Bianca Marais (Gauteng) by [email protected] of 084 491 0997, of Helien Gous (Gauteng en Wes-Kaap) by [email protected] of 084 549 2286.

Voelgoed Media

VOELGOED is ’n leefstyl – om goed te voel oor jouself en jou geloof, jou huwelik en ouerskap, selfs jou werk en geld, én ook jou gesondheid en skoonheid.

Scroll to Top