Soms moet jy jou eie twyfel en uitdagings trotseerย
- Leef nuut
- Melissa van Biljon
MELISSA VAN BILJON het tydens die Vroue wat glo-retreat vertel dat almal unieke uitdagings het om te trotseer. Kom leer hoe jy jou roeping kan uitleef.ย
Vind vrede al voel jy bang en onsekerย
Die Here kom staan by jou en my wat sit met vrees en twyfel en uitdagings en sรช: Kom vat. Kom voel. Ek sien jou. Ek hoor jou. Kom. Hรช geloof.
Jesus weet wat dit is wat ons gaan usher deur daardie deur na vryheid van vrees en twyfel. Die Here weet dat dit vrede is wat dit gaan doen.
Vrede bring die deurbraak. Die Here weet ons het nodig om dit te hoor: Vrede vir jou.
Vrede is iets waarna ons almal soek. Ons praat so baie van daardie vrede wat die verstand te bowe gaan.
As ek vrede het, gaan ek die besluit maak. As ek vrede het, gaan ek dit sรช. Vrede is ล sleutel.
Maar, baie van ons dink: Vrede is iets wat ek moet bewerk in my lewe. Ons dink soms dit is alles uiterlik.
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Mรฉรฉr artikels
BENESCKE JANSE VAN RENSVBURG het tydens die vroueoggend Regte Vroue. Regte Geloof. vroue gemotiveer om teรซspoed vierkantig in die oรซ te kyk. Maak blydskap in ...
KARIEN BASSON het tydens die vroueoggend โRegte Vroue. Regte Geloof.โ vroue aangemoedig om rustig te raak wanneer dit voel of hulle lewe uitmekaar val. Beskou ...
Oor ons
Daar is beslis nie โn tekort aan nuus nie. โTog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,โ sรช Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus โฆ Voelgoed se webblad is jรณรบ aanlyn bron vir inspirasie!