Vind die beste ouerskapstyl vir jou kind se unieke temperament
- Ouerskap
- Hettie Brittz
Ontdek hoe om jou kind se temperament te verstaan en jou ouerskapstyl te verbeter. HETTIE BRITTZ deel praktiese wenke om jou kind se uniekheid te koester en sterker verhoudings te bou.
Waarom dit belangrik is om jou kind se temperament te verstaan
Wil jy graag weet hoe om jou kind se taal te praat sodat julle mekaar regtig verstaan?
Ma’s en pa’s moet hulle kinders se uniekheid ontdek en koester, én ook leer hoe om elke kind volgens sy temperament te kweek en te snoei.
Deel die artikel
Méér artikels
Vergeet van jou vergelyking en ondersteun jou kind met jou liefde en tyd! Jy is presies wie jou kind nodig het, vertel ANDRIËTTE NORMAN. Hoe ...
Kinders moet perke hê. Dit leer hulle om te weet wie hulle is en waarvoor hulle verantwoordelik is. Maar hoe sê jy op die regte ...
Scroll to Top