Verloor gewig op jóú manier

Die boek VERLOOR GEWIG OP JÓÚ MANIER doen weg met die een-grootte-pas-almal-benadering tot gewigsverlies – dit is  ’n nuwe manier om jouself, jou gewoontes én jou gewig te verstaan.
Deur LYNETTE BEER (persoonlikheidskenner, spreker en skrywer) en VENESSA SCHOEMAN (Voelgoed-redakteur en MSc in Dieetkunde).

Topverkoper nóú teen afslag!

Gedrukte boek @ R249 R299
E-boek @ R159 R199

Het jy reeds alles probeer?

Het jy al byna elke dieet denkbaar probeer, net om weer moedeloos te raak wanneer niks vir jou werk nie?

Dan is dié boek  vir jóú – want geen mens is presies dieselfde nie!

Jou liggaam, jou emosies, jou reaksie op stres, jou slaappatrone én jou temperament beïnvloed hoe jy eet, beweeg, dink en gemotiveerd bly.

VERLOOR GEWIG OP JÓÚ MANIER is ’n praktiese en wetenskaplik gefundeerde boek wat jou help verstaan waarom gewone dieetplanne dikwels misluk – en hoe jy ’n gesonde leefstyl kan skep wat by jóú pas.

Die boek wat op die regte plek begin!

1.
Die regte toetse en metings onthul wat werklik aangaan, sodat jy weet wat om volgende te doen.

2.
Slaap en stres speel ’n groot rol in jou honger, hormone en keuses.

3.
Jou temperament wys waarom sommige gewigsverliesplanne nie werk nie.

4.
Ontdek die emosionele bagasie, ou etikette en diepgewortelde oortuigings wat jou terughou.

5.
Eet, beweeg en leef op ’n manier wat by jóú temperament pas – vir ’n gesonde leefstyl.

Die skrywers!

VENESSA SCHOEMAN

As gekwalifiseerde dieetkundige het Venessa gesien hoe vroue probeer om gewig te verloor, net om moed te verloor wanneer hul liggaam, emosies en leefstyl nie die verwagte resultate oplewer nie.
Ná die voltooiing van haar meestersgraad in dieetkunde het haar begrip van voeding en navorsing verdiep en haar perspektief verbreed.

LYNETTE BEER

As spreker, skrywer en temperamentkenner het Lynette al duisende mense gehelp om hulself en ander beter te verstaan.
Haar Vierkleur-temperamentmodel toon hoe jou natuurlike temperament jou gedrag, emosies, verhoudings en keuses beïnvloed – insluitend jou gesondheid.

Nie nóg ’n dieet nie!

As dieetkundige en persoonlikheidskenner wys Venessa en Lynette met “Verloor gewig op jóú manier” dat volhoubare gewigsverlies nie net begin by wat op jou bord is nie – dit begin by wat in jou liggaam, jou hart en jou kop aangaan.

Venessa help vroue om deur mites, giere en verwarring te sny met praktiese, gefundeerde gesondheidsbeginsels wat hulle kan toepas en volhou!

En Lynette help om jouself beter te verstaan, emosioneel te groei en jou verhouding met kos, gewig en gesondheid te transformeer!

Topverkoper nóú teen afslag!

Gedrukte boek @ R249 R299
E-boek @ R159 R199

VANDERBIJLPARK ● KOMPAS GEMEENTE, VANDERBIJLPARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor

R 99
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Koop jou kaartjie

R 129
R149
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

AFBETAAL-KAARTJIE

R45

+ R45 + R45


R129
per persoon
  • ● Sondag 10 Augustus

    ● 14:00 tot 17:00

    ● Registrasie vanaf 13:00

    +

    ● R45 deposito
    + R45 einde Junie + R45 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

PRETORIA ● CHOOSE LIVE CHURCH, MORELETA PARK

Early Bird-kaartjies beskikbaar by Choose Life Church – jy kan tot 25% spaar op jou toegang tot die Vroue wat Glo-retreat! 
Geldig tot 30 Junie. 

Goeie nuus, jy kan jou kaartjie afbetaal – kliek op die AFBETAAL-KAARTJIE (Geldig tot 16 Junie).

Gratis koffie en tee met aankoms – slegs vir Voelgoed-vriendinne én Grondvlak Voor kaartjies! 

VOELGOED-VRIENDIN [VIP]
Grondvlak Voor – A + B + C

R 99
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

    ● Sitplek vóór

    ● VIP-toegang

Grondvlak Voor –
A + B + C

R 129
R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● Gratis koffie en tee

Grondvlak Agter –
A + B + C

R 109
R129
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

AFBETAAL-KAARTJIE
Grondvlak Agter –
A + B + C

R40

+ R40 + R40


R149
per persoon
  • ● Saterdag 23 Augustus

    ● 09:00 tot 13:00

    ● Registrasie vanaf 08:00

    +

    ● R40 deposito
    + R40 einde Junie + R40 einde Julie

    ● Aanbod geldig tot 16 Junie

    ● Deposito nie terugbetaalbaar nie

    ● Kaartjie slegs geldig indien ten volle afbetaal

VERLOOR GEWIG OP JÓÚ MANIER

Afslag @ Voelgoedwinkel!

Gedrukte boek @ R249 R299 – kliek hier
E-boek @ R159 R199 – kliek hier

Wen!

5 gelukkige kopers kan die aankoopbedrag van hulle boeke terugwen

Volg Voelgoed!

Scroll to Top

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!

Voelgoed-vriendinne

As jy deel is van die Voelgoed-vriendinneklub, vul jou lidmaatskapnommer in om jou kaartjies te koop.

Code Checker

As jy nog nie deel is van die vriendinneklub nie, kliek op Sluit aan!