Lucia Dramat [Oudio+Video]

Gaan met groter selfversekerdheid deur die lewe 

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe te verwyder, dink positief oor jouself en kyk hoe jou selfvertroue groei. 

Baie mense sukkel met selfvertroue. Om jou selfvertroue na vore te bring én te gebruik, moet jy begin deur voorbereid te wees.  

Voorbereiding lyk verskillend vir almal. Maar soms beteken dit bloot om aandag te gee aan iets wat jou pla. Sodra jy voorbereid is, weet jy jy kan ontspan.  

Jy het ook integriteit nodig. ...

Ons almal wil graag selfversekerd wees, maar dit is nie altyd so maklik nie. Vind maniere om onnodige spanning uit jou lewe te verwyder, dink positief oor jouself en kyk hoe jou selfvertroue groei. Baie mense sukkel met selfvertroue. Om jou selfvertroue na vore te bring én te gebruik, moet jy begin deur voorbereid te wees.  Voorbereiding...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Lag is die beste medisyne! Ontdek hoe humor jou gesondheid en geluk kan bevorder. Lag vandag jou pad na ’n gesonder en gelukkiger jy. Die ...

Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...

Scroll to Top