Ja, jy kan... Wéét wat jy wil hê

Ja, jy kan… Wéét wat jy wil hê

Het jy ooit iemand hoor sê, “Ek wens …”? As ek weet wat ek wil hê, moet ek weet wie ek moet wees om dit te kry, maar ook wat ek moet doen. Dit is binne elke persoon se vermoë om enigiets te doen. Die vraag is net, hoe graag wil hulle dit regtig hê, sê ELSA GROENEWALD

Weet wat dit beteken om ware geluk te hê

So dikwels gesels jy met ’n vriendin oor ’n koppie koffie en vertel dan met soveel oortuiging dat jy graag die een of ander land wil besoek of ’n musiekinstrument sal wil leer speel.

Jy wil dalk in daardie mooi huis bo-op die berg bly. Jy begeer soveel ander dinge wat advertensies in die media so aanloklik laat lyk.

Soms kan party van ons selfs die jaagduiwel in ons hê en wens dat ons daardie spierwit Porsche kan bekostig – of ten minste dan die man kan kry wat dit kan bekostig.

Vandat jy ’n 12-jarige tiener was, droom jy oor ’n dubbelverdiepinghuis, lang, duur vakansies en natuurlik die ideale beroep.

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

As jy jou finansiële situasie wil verbeter, sal jy anders oor geld moet dink, sê die finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Begin vandag op jou pad ...

’n Mens kan jou selfbeeld verbeter deur jou selfpraat meer positief te maak en in jouself te glo, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Selfvertroue ontstaan ...

Scroll to Top