Ja, jy kan... Die wêreld ‘n beter plek maak

Ja, jy kan… Die wêreld ’n beter plek maak

’n Mens word onthou vir wat jy doen en hoe jy mense laat voel. Só het TV–aanbieder TRACEY LANGE se pa geglo. Hoe kan jý uireik na ander?

Stel belang in mense en help waar jy kan

Ons soek soms ver in die wêreld na mense wat ons kan inspireer om goed vir ander te wees.

’n Hand wat uitreik deur ’n geldelike skenking, kos op die tafel of wat help om ander se laste te dra.

My pa het só geïnspireer, sonder baie geld.

My ouers was nooit ryk nie en veral my pa se familie het dit nie breed gehad nie. Hy moes ná graad 9 skool verlaat om die pot aan die kook te hou, aangesien hy die oudste van 13 kinders was.

Ongeag daarvan en jare se harde werk en moeilike omstandighede, was hy ’n plesier om mee saam te leef. Ons vergeet partykeer dat almal hulle eie dinge het waarmee hulle worstel. So glimlag, ons sal nooit weet wat dit vir ander beteken nie.

God was altyd eerste in my ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Almal smag na finansiële welvaart, maar weet nie presies hoe om dit te kry nie. Programmeer jou brein vir ryk word en dit kan gebeur, ...

As jy jou finansiële situasie wil verbeter, sal jy anders oor geld moet dink, sê die finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Begin vandag op jou pad ...

Scroll to Top