MentorMaandag – Ouerskap

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies word elke tweede Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.

Serahni Symington

Daar word so baie oor dissipline gepraat dat ons dikwels heel verward staan oor wat reg en verkeerd is.

...

Lizanne du Plessis

Jou kind word gebore met ’n unieke temperament – die manier waarop hy die wêreld ervaar en daarop reageer. Dis so eie aan hom soos ...

Serahni Symington

Motivering is iets waaroor mammas baie wonder. Daar is ’n fyn lyn tussen gesonde motivering en ’n mamma wat neul.

...

Lizanne du Plessis

Vra enige ma hoe dit gaan en jy kry waarskynlik die antwoord: “Dit gaan goed, net besig.” Die prestasiegedrewe kultuur laat min tyd oor vir ...

Serahni Symington

In vandag se samelewing begin portuurdruk reeds baie vroeg. Ons kinders begin gou agterkom dat ander kinders sekere goed op bepaalde maniere doen, en het.

...

Lizanne du Plessis

[Episode 3 – Video-reeks: Maak julle dag-tot-dag-oomblikke spesiaal] Is jy afgetrokke en dink aan iets anders terwyl jy tyd saam met jou kind deurbring? Jy ...

Lizanne du Plessis

Gene speel ’n rol in hoe ’n kind se brein ontwikkel, maar jou verhouding met jou kind en die omgewing vorm drasties aan sy brein. ...

Zuléka Smit, juffrou en koshuismoeder

Om ’n werkende ma te wees is uitdagend. Leer om ’n balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind – sonder om ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!