MentorMaandag – Werk + Geld

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies word elke tweede Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.

Wouter Snyman

’n Kredietkaart is baie gerieflik: Jy gebruik hom nou en betaal die rekening later. Maar as jy net links en regs koop, gaan jy uiteindelik ...

Wouter Snyman

As jy aan die einde van die maand niks van jou salaris oor het nie, is jy op pad na moeiIikheid. Hoe gemaak om eerdergemaklik ...

Rhona Erasmus

Ons weet hoe goed roetine vir kinders en selfs volwassenes kan wees, maar jy hou dalk nie van die voorspelbaarheid daarvan nie.

...

Wouter Snyman

Moenie snags wakker lê oor jou geldsake nie. Begin eerder deur vandag ’n begroting op te stel sodat jou inkomste en uitgawes elke maand sal ...

Rhona Erasmus

Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees. 

...

Rhona Erasmus

In ons gejaagde lewe moet ons versigtig met ons tyd omgaan. Beplan jou week en prioritiseer jou doelwitte.

...

Wouter Snyman

Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie.

...

Rhona Erasmus

Dit is nie altyd moontlik om jou persoonlike lewe heeltemal van jou professionele lewe te skei nie. Daarom is dit belangrik om positiwiteit te kweek ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!