[VIDEO] Bestuur jou digitale bates

Meer as die helfte van mense weet nie wat met hulle digitale bates gaan gebeur as hulle te sterwe kom nie. Dis belangrik om die sleutel tot jou digitale koninkryk aan te gee.

Jy het moontlik onlangs na jou testament gekyk en besluit wat jy wil hê met jou fisiese bates moet gebeur na jou dood. Die interessante vraag is nou: Het jy al gedink aan wat met jou digitale bates moet gebeur? Dalk het dit nog nie by jou opgekom dat jou eBay-, Twitter- of Facebook-rekening ’n bate is nie.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Liesel Krause-Wiid

Die video handel oor die uitdagings van uitbranding, wat beskryf word as 'n toestand van totale uitputting. Dit beklemtoon die alledaagse realiteit van moegheid en ...

Lucia Dramat

Soms is ons so bang om seer te kry dat ons liewer nie te opgewonde raak nie. En só loop ons soveel vreugdes in die ...

Benescke Janse van Rensburg

Die genesing van jou siel is ’n voortdurende proses. Luister na hoe jy hierdie proses kan begin en wat jy moet doen om daagliks daar ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!