Groot foute wat getroudes maak
- Gelukkig getroud
- Vertaal en verwerk uit 9 critical mistakes most couples make deur dr. David Hawkins.
Die dag as jy trou, glo jy dat julle nooit dieselfde foute as ander paartjies sal maak nie, maar julle sal waarskynlik – en julle moet daaruit leer.
Paartjies moet hulleverhoudingsfoute kan herken enregstel
Dr. David Hawkins, skrywer van die boek 9 critical mistakes most couples make, glo dat baie huweliksprobleme opgelos en uitgeskakel kan word. Paartjies moet net die ernstige verhoudingsfoute wat hulle begaan, kan herken en regstel.
Albei partye moet natuurlik bereid wees om dit te doen. Probeer jou man oorreed om saam met jou te kyk of julle dalk julle huwelik in een van hierdie slaggate kan raaksien. Dis alreeds ’n goeie begin vir ’n gelukkiger huwelik!
Julle kan nie kalm bly nie en val aan. Is julle passievolle geliefdes in die aand maar die volgende oggend soos twee opponente in die bokskryt?
Dit gaan gewoonlik goed totdat een van julle daardie “warm” onderwerp aanroer. Dadelik is een op die aanval en die ander een op die verdediging. En dit raak persoonlik, met verwyte en beskuldigings wat heen en weer ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Paartjies wat trou, glo dat hulle nugter is oor wat voorlê. Tog is dit dikwels dieselfde mense wat later skei. ’n Strategiese plan is die ...
Volgens die spreekwoord kan dit wat jy nie weet nie, jou nie seermaak nie. Dalk is dit waarom paartjies mekaar nie altyd alles vertel nie. ...