Mariëtte gebruik haar passie vir kuns en Bybeljoernaalwerk om mense te help groei en hul geloof te verdiep. Sy is ook betrokke by uitreikprojekte, veral onder vroue in landelike en droogtegeteisterde gebiede. Deur haar bereidwilligheid om te reis en haar tyd en vaardighede te gee, bring sy praktiese ondersteuning, hoop en bemoediging aan ander.
Scroll to Top