Ná die skielike verlies van haar ma in 2020 en haar sesjarige seuntjie in 2024, het Rochenke haar diepste verlies in ’n bron van hoop vir ander omskep. Sy het die boek Ripped Apart in the Flesh, but Connected in Heaven geskryf en Restored Daughter gestig om vroue geestelik te ondersteun. Haar werk bring hoop te midde van verlies.