Liezl Smith het haar korporatiewe ervaring gebruik om ’n NPO te registreer wat basiese behoeftes van minderbevoorregte mense aanspreek. Haar projekte sluit onder meer ’n sanitêre doekieprojek vir jong meisies, ondersteuning aan matrikulante en ’n podsending met ware lewensverhale in. Sy werk oor provinsiale grense heen om hulpbronne te bekom en hoop in gemeenskappe te herstel.
Scroll to Top