Magda Maas gebruik haar skrywersbediening, Bietjie Magrietjie, om deur haar woorde hoop en bemoediging te bring. As Run/Walk for Life-afrigter moedig sy ander tot gesonder leefstyle en groei aan. Terselfdertyd versorg sy haar man met ernstige gesondheidsuitdagings en ondersteun sy haar bejaarde pa. Haar lewe is ’n voorbeeld van volharding en diens.
Scroll to Top